Successfully reported

Vreugde in Rust Hartenbos

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Patricia B
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Juweel van 'n blyplek. Defnitief 1 van die beste selfsorg eenhede wat ek nog in gebly het! Skoon, netjies, alles wat jy nodig het is daar. Die beddens is so gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Gemaklik en gerieflik. Baie moderne woonstel met bykomstighede soos Airfryer, koffiemasjien, tuimeldroër en binnebraai wat verblyf baie gerieflik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clifford H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2025

Heerlike vakansie ervaring. Heerlik gebly, baie netjiese wooning. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Aug 2025

Verblyf was perfek, geen klagtes, sal dit aanbeveel vir vriende. Baie lekker gebly, alles was soos dit in prente was, moderne verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annemarie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Port Natal Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd167137acc93ec3539510fe9d39f2784bb841321be867d79d86f3ee6912db3a196bdfe25d781542aa76e54f6402fad4b01f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 25 Port Natal Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.13429890235 22.106717714121

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang