Successfully reported
+22

Vrolike Huisie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Ray Crescent, Britannia Bay, Saint Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 990 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Vrolike Huisie is 'n lieflike huis wat in Britanniabaai op die Weskus skuil. Die huis is perfek vir 'n gesin van 4 of vir 2 paartjies wat op soek is na 'n strandvakansie.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei slaapkamers het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n L-vormige rusbank, 'n etenstafel en 'n ingeboude braai in die oopplan-sitarea.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Hierdie vakansiehuis bied toegang tot 'n ongerepte witsandstrand vir rustige stappies en dae in die son, gaste kan die lewe van 'n visserman op die Weskus ervaar, heerlike etes by bekende Weskus-restaurante geniet, of terugsit en 'n skemerkelkie by die vuurput geniet. Aktiwiteite sluit voetslaan, voëlkyk, fietsry en swem in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Trisha W
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastic. Absolutely amazing place to just break away from the world. My husband and I will definitely go again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Anneke S
Saam met lewensmaat
5.0
Bliss. Peaceful and quiet with beautiful clear skies. Very comfortable stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Komien V
Saam met vriende
5.0
Rustig en veilig. Dit is inderdaad 'n vrolike huisie. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer gaan!
Sep 2024
Ilario O
Saam met vriende
5.0
Rustige plekkie met al die nodige. Ek kan dit sterk aanbeveel. Die akkommodasie was skoon, modern en het al die nodige geriewe gehad. Die omgewing was...
Sien meer
Mei 2024
Celeste F
Gesin met klein kinders
5.0
Gemaklik en rustig. Dit was so rustig, 'n wegbreek wat ons nodig gehad het. Baie baie lekker.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Kyle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 12 Ray Crescent, Britannia Bay, Saint Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vrolike Huisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 990
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 990
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Ray Crescent, Britannia Bay, Saint Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0274eb1bb2af528cf9cb93ac39c588d59f78bf5f33280a8eb1cec4fb08c5015daa3fcd736516b697e31388b306dd8fe0a2e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 990 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 12 Ray Crescent Britannia Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.725389455712 17.94184539266
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang