Successfully reported

Vrolikheid Landgoed - Hoopoe Cabin

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
André D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie rustige atmosfeer en privaat. Die uitsig oor die vallei is besonders. Uitstekende verblyf, Ané en span kan trots wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Excellent getaway! Beautiful view with a lovely hot tub to watch the stars! The fireplace inside creates a lovely atmosphere and the cabin has everything you need to make your stay comfortable and relaxing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zante M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lovely stay. Lovely stay with an amazing view. The only thing I can recommend is that because it is on a fruit farm, the flies are quite bad, so I suggest bringing fly repellent to keep them out of the cabin. We managed to get some at the Spar in Tulbagh, and it worked magic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yana L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Closer to heaven one can't ask for. The unit was filled with everything you could possibly need and think of. The hosts made very sure that you short absolutely nothing. It was my best breakaway weekend in a very long time, if not ever. I can't wait to go back there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Heerlike en rustige wegbreek! Ons het heerlik gebly en so lekker gerus! Die Hoepoe Cabin het alles wat jy nodig het vir selfcatering wegbreek. Die aircon werk briljant in die somerhitte. Die bed was effe hard, maar dis persoonlike smaak. Sal dit definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustig, geseënd en pragtig! Perfekte wegbreek tydjie. Eerste keer in 4 jaar wat ons kiddies by die huis los, en sal hierdie vir enige iemand aanbeveel. Alles wat nodig is, aircon, kaggel, lekker filter koffie en beskuit, kombuis het alles wat ons nodig gehad het, self 'n ysbakkie in die vrieskas. Beautiful views en lekker stappies gemaak. Redelik naby aan ander eenhede geleë, maar voel steeds privaat genoeg. Sal vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Uitsig en area is pragtig. Baie netjies en veilig. Uitsig is asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Farahana S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Our stay at Vrolikheid was sweetly private and absolutely breathtaking. My husband and I really enjoyed the Hoopoe Cabin! It was our first ever trip together and definitely memorable. Everything you can think of was catered for, and the amenities were amazing. We enjoyed making pizza and a braai with the outdoor fireplace and mobile pizza oven. The wood-fired KolKol hot tub was a hit! Ending off a long day of activities in Tulbagh with a glass of wine and the hot tub under the starry sky was a dream. The uniquely hidden outdoor bathtub was the perfect way to relax after a long walk through the orchards surrounding the cabin. Although Vrolikheid cabins are private and tucked away on the mountain, the location was close enough for us to hop into the car and head into the town square for coffee and baked goods at Kole & Deeg, or to go wine tasting at Manley. We also visited Vrolikheid horse riding school, which is on the premises, and we enjoyed an hour-long guided horse ride through the orchards - a memorable and fun experience. The customer service at Vrolikheid was friendly, accessible and hassle-free. As a couple, we would definitely recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leandra P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Awesome, die uitsig is baie mooi en dit is baie rustig. Dit was baie lieflik, baie rustig. Het dit vreeslik geniet, en nie ver uit die dorp uit nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ongelooflik mooi en lekker. Die plek is ongelooflik. Die uitsig en huisie is bitter mooi. Die diens is ook baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ané Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 59

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrolikheid Landgoed, Winterhoek Road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5cbcd059675e74e7d55d5796513a5b99b8bcdffea426c9535777fc39c0338f109924628f818edc7af595af8cad3f5db2608?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 Vrolikheid Landgoed Winterhoek Road 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.223835060349 19.148300886154
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang