VSA Self-catering
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 18 Starlet Street, Sunset View, Newcastle, 2940 , KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
VSA Self-Catering is in Sunset View, Newcastle, in KwaZulu-Natal geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek. Met 'n pragtige uitsig oor die Amajuba-berge maak hierdie plek dit maklik vir gaste om te ontspan.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met slaapplek vir tot 4 gaste. Albei slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens en die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea, 'n sitkamer met 'n TV en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof en mikrogolf. Gratis WiFi word voorsien.
Gaste kan die omheinde agterplaas geniet met genoeg spasie vir kinders om te speel of Ncandu-waterval, wat net 14,5 km ver geleë is, te besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Singitha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 18 Starlet Street, Sunset View, Newcastle, 2940 , KwaZulu-Natal
- Gaste dink VSA Self-catering het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 18 Starlet Street, Sunset View, Newcastle, 2940 , KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang