Successfully reported

Vue de Villion Self-Catering Farm Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Marno E
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

A quiet breakaway, in nature. Restful and healing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlize A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

I would definitely recommend this accommodation to anyone looking for a relaxing experience. We had a wonderful stay! The place was clean, comfortable, and peaceful. The hosts were friendly and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilize K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Heerlikste wegbreek weg van die geraas en gejaag. Ons het absoluut niks gekort. Die plek is pragtig ingerig, met 'n asemrowende uitsig, egte plaaslewe, en 'n heerlike houtverhitte warmbad. Hendrina is uiters vriendelik en verwelkomend – beslis van die aangenaamste gashere wat ons al teëgekom het. Baie dankie! Hoop ons sien julle gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustige plek en vriendelike eienaars. Ek en my liefste het bietjie weggebreek van die Kaap en ons besige huis. Die plek het vir ons rus kans gegee, geen motors wat op die highway of strate jaag nie. Die stilte was wonderlik, gevolg deur hoenders wat vroeëmore kraai, dit was hemels! Die plek is nice al is dit winter, want die kaggel maak die hele huis warm vir laat kuiertjies. Moenie praat van die warmbad! Dit was so lekker - die koue kry jou nie! Ek was baie baie beïndruk met die gasvryheid. Die eienaars was so vriendelik en het seker gemaak ons is gemaklik en dat ons genoeg hout het vir die warmbad! Hulle is 'n lieflike paartjie! Ons sal weer soon toe gaan, definitief met ons kleintjie en nog 'n paartjie. (Eienaar gesê hy kan kleingoed saamvat om diere te voer).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Great value for your buck. Fantastic value for money and great hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sozette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Fantasties wegbreek. Wat 'n lekker wegbreek. Nico en Hendrina het ons van dag een af welkom laat voel en hul gasvryheid was tops. Die plekkie waarin ons gebly het, was ingerig met alles wat nodig was, en die warmbad was heerlik! Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Dit was rustig en baie lekker. Die eienaars is so gaaf en baie vriendelik. Dit was baie fantasties. Die stilte weg van die stad was beslis wat ek en my vrou nodig gehad het. Ons gaan definitief weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Die venue is baie lekker en die eienaars baie behulpsaam en vriendelik. Was 'n heerlike kuier, die plek het alles wat mens nodig het, en is in 'n baie mooi area geleë. Sal beslis weer eendag teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lutchmee G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Amazing and peaceful weekend. Such a peaceful getaway. We enjoyed every minute of it. From the hot tub to the sheep to the fireplace. Hendrina and her husband were amazing hosts. We were well taken care of. We loved the cherry they left for us. It was so welcome for the cold weather. They ensured we were kept warm. We will definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anric L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Very nice stay and we appreciate the extra efforts from the hosts. We had an amazing time. From the time we arrived, the hosts made us feel welcomed and comfortable. We felt that we were part of their family because they were excellent hosts and very caring. The tranquility of the farm was top notch. If you would like to switch off and get away from the stad se lawaai, this is definitely the place to visit. We will definitely be returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hendrina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 652
R 1 652 R 1 405
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 652
R 1 652 R 1 405
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 652
R 1 652 R 1 405
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pietersfontein Farm 100, Portion 24, Pietersfontein, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6253016b67d35a27a684b7f1708872c81bb59f165f16e214d640521f687f0f5aab26305957cd8bd97224ef50759027f41680?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 652 nouVanaf R1 404 per nag, vir 4 mense 28 5 1 5 Pietersfontein Farm 100, Portion 24 Pietersfontein 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.661554884464 19.983875465393
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang