Successfully reported

Vultures Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Stefan Burger B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Ou wêreldse sjarme en gasvryheid, maar luuks, skoon en gerieflik. Heerlike luuksheid. Skoon. Netjies, vriendelike ontvangs en diens. Heerlike bottel vonkelwyn. Pragtige huis met lieflike details. Pragtige tuin. Stil. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties. Pragtige dekor. Baie netjies en skoon. Fantastiese waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Scott Q
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

A wonderfully South African stay. Monique, as well as the other employees, were very helpful and friendly. The main house has been wonderfully maintained and is exceptionally clean and tidy. A lot of effort has been put into maintaining the original house and furniture, and adding tasteful decorating where necessary. The breakfast was absolutely incredible! A large variety of fresh ingredients cooked by people who knew what they were doing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Best lodge in Zastron. What a wonderful stopover in Zastron. The night at Vultures Lodge was perfect. Our host went above and beyond to make us feel welcome and to ensure everything was perfect, neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Su-elize S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

The best stay! The best service, so friendly and helpful. Makes you feel right at home. So clean and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hansie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie netjies en goeie waarde vir geld. Is goed ontvang. Die plek is toegerus met alles wat jy nodig het. Lekker voor die kaggel gekuier en warm geslaap met die elektriese kombers. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonanda O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Besonders - was jog nooit in Zastron nie, maar sal terugkom! Geleë aan die voet van kranse waar jy die aasvoëls kan sien. Mooi omgewing. Die kamer het die mooiste ou houtmeubels gehad en was goed ingerig, skoon en netjies. Monique, ons gasvrou, was vriendelik en hulpvaardig en het regtig moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Die ontbyt was vyster! Ons was jammer ons kon nie langer bly nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Audrey V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Manjifiek. Ons is behandel soos eregaste. 'n Pragtige, statige gastehuis met styl. Die ontbyt was die beste kwaliteit wat ek nog gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Wonderful, will return. Excellent service. Facilities very clean and functional. They need DStv streaming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon L
Kort verblyf
4.8
Feb 2025

Rustig, veilig en netjies. Ongelooflike plek, baie netjies en het regtig dit baie geniet al het die dorp nie baie om daar te doen nie. Was daar vir die Rouxville Boere dag gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Vultures Lodge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 140
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 140
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 140
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tielman Roos Avenue, Zastron, 9950, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5773bd36d340fc272b3e2f6f9403ebbd8b0aa12d1a66e05215769e07da6e4e81d365c5c80c6a7b30f4b2d9c741a7b8e163f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense 73 5 1 5 Tielman Roos Avenue Zastron 9950 Vrystaat 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -30.296894303586 27.071836478725
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang