Successfully reported
+12

Vulture's View 2

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 72 Service Road, Rietfontein, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vulture's View 2 is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis tussen bome langs 'n afgesonderde dam in Hartbeespoort. Dit is geskik vir 2 gaste en is 'n ideale toevlugsoord vir paartjies wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die oopplan-huis het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is met 'n mikrogolf, tweeplaatstoof en oondjie, yskassie, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kaggel. Daar is ook 'n privaat braai-area omring deur bome met sitplek waar gaste kwaliteittyd saam kan deurbring.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad wat in die middel van die lodge geleë is, langs 'n mini-tennis- en pluimbalbaan.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 44

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 72 Service Road, Rietfontein, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 72 Service Road, Rietfontein, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3e72fbf15f804618e65a0b8fed5fa216d04d958a5de1ec7e3ec858fa24d70e19e750f63e26326b8501613c9efbf18cfeb4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 72 Service Road Rietfontein 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.734263 27.917539

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang