Successfully reported

Vulture's View 4

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
3.8
Veiligheid
4.0
Zani V
Kort verblyf
4.6
Aug 2025

Mooi, rustig en gemaklik. Dis 'n baie mooi plek, rustig en sentraal genoeg om die area te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jacolene B
1 nag Saam met vriende
4.2
Aug 2025

Cozy plekkie. Oulike verblyf, beddens gemaklik en lekker naby aan al die plekke. Grondpad bietjie rof, maar nie te sleg nie. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Liena V
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jun 2025

Pragtige uitsig in sitkamer. Oulike sportgeriewe vir kinders. Plek is mooi en modern, maar kort aandag. Matrasse is deurgeslaap en hakke in badkamer is los. Stortkop spuit swak en ons moes dit losdraai.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Felicia S
1 nag Gesin met tieners
4.0
Feb 2025

It is a very relaxing place. A very beautiful place, but the owner is very rude. I was struggling with gate codes to open the gate and door as there was no email with that.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 44

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
    4 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 72 Service Road, Rietfontein, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87b8821994e9ce0376b51db0046a45a09ad80b0370014a7f528387ba8c2a3b742a7bae1628a28d5886978a2c480806ee15fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 72 Service Road Rietfontein 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.734263 27.917539

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang