Vulture's View 4
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 8 persone
4 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 72 Service Road, Rietfontein, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Vulture's View 4 is 'n knus, gesinsvriendelike selfsorgvakansiehuis tussen bome langs 'n afgesonderde dam in Hartbeespoort en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders. Dit is dit perfek vir gesinne wat 'n rustige wegbreek soek.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed en 2 dubbelslaapbanke in die leefarea wat vir 4 kinders geskik is. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas, ketel, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is ook 'n privaat braai-area met sitplek.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad in die middel van die lodge langs 'n mini-tennis- en pluimbalbaan.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Dirk Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 44
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 72 Service Road, Rietfontein, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Gaste dink Vulture's View 4 het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 8 persone
4 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 72 Service Road, Rietfontein, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang