Successfully reported

Vulture's View 5

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
3.3
Veiligheid
4.5
Benita H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Ons het net 1 aand oorgeslaap en dit was te min. Awesome plek. Dit is 'n vrek lekker plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula H
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Okt 2025

Baie lekker. Baie basies maar gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Melissa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2025

Ontspannend. Ons het baie lekker gebly. Die blyplek was tussen bome wat dit laat voel of jy in 'n woud is. Daar was wel min warm komberse vir die wintertyd.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mei 2025

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2025

Rustig, plek het potensiaal. Eenhede is baie nader aan mekaar as geadverteer, maar dis net 'n probleem as daar ander gaste ook is op die perseel. Eienaars het moeite gedoen om ons te akkommodeer. Ek sal dit so 6 uit 10 gee, maar glo dit gaan verbeter soos die plekkie ontwikkel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 44

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 72 Service Road, Rietfontein, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa0741187fd33bb8667323cda551d57e16cdd31a103b94b2c0d2c528ddea7496336229e83c7a82fcdf6854c912cdbc7431bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 6 5 1 4 72 Service Road Rietfontein 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.734263 27.917539

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang