Vulture's View 5
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 72 Service Road, Rietfontein, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Vulture's View 5 is 'n gesinsvriendelike selfsorghuis wat tussen bome en langs 'n dam in Hartbeespoort skuil. Dit bied 'n ideale toevlugsoord aan gesinne wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die huis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Daar is ook 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Buite is daar 'n privaat braai-area met sitplek wat deur bome omring word.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad wat in die middel van die lodge geleë is, langs 'n klein tennis- en pluimbalbaan.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Dirk Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 44
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 72 Service Road, Rietfontein, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Gaste dink Vulture's View 5 het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 72 Service Road, Rietfontein, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang