Successfully reported

Vultures View 7

Selfsorg

Resensies

2.1/ 5

Gebaseer op 4 resensies


Netheid
2.0
Ligging
2.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
2.0
Veiligheid
2.5
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jul 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Brenda V
1 nag Saam met vriende
1.8
Jul 2025

Vir die prys is dit nie moeite werd nie. Die verblyf was oor die algemeen aanvaarbaar, hoewel daar 'n paar verbeteringsareas is. Die kamer het nie baie vars geruik nie (Skoonsteen) reuk, en die stoof het nie gewerk nie, wat ons genoop het om die eiers en spek in die oond gaar te maak. Die plek is ook kleiner as wat die foto's laat blyk. Ons moes self navraag doen oor die hek- en kamerkodes, aangesien dit nie vooraf aan ons verskaf is nie, wat ietwat frustrerend was. Die gasheer het ook nie kontak gemaak om te bevestig of alles in orde is nie. Ek glo dit sal 'n baie mooi plek wees in die somer, aangesien daar baie bome rondom is wat vir 'n aangename atmosfeer sorg.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Mary-Ann G
1 nag
1.0
Jun 2025

Aakligste plek wat ek by oornag het. Ek is nie iemand wat slegte resensies gee op die webtuiste nie, maar die plek sal my nie weer sien nie. Dit was die aakligste plek waar ek al ooit geslaap het. Op die yskas word daar genoem om enige negatiewe kommentaar vir die eienaar/gasheer te gee eerder as om 'n negatiewe resensie te plaas, so hier is my resensie. Die deur kan skaars behoorlik sluit – glad nie veilig nie. Die bank is stukkend, daar was geen ketel nie, geen braaitang nie. Die stoof werk nie, want dit trek te veel krag en dan trip die krag. Die handdoeke is oud en papierdun. Die kussings is oud. Die plek is vol spinnerakke en spinnekoppe. Ek sal die plek nie eers vir my vyand aanbeveel nie. Kan nie eers 1 ster gee vir die plek nie – geen ster vir die plek nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Emerensea E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.0
Des 2024

Not child friendly / dirty / leakage. Really not up to standard. No one checked in on us to make sure all is well. We are a family of 4, confirmed when I made the booking. There was not even an extra fitted sheet for the sleeper couch - we thought this was needed since there were visible stains on the couch. Also, the table in the living space is broken, kept together by a brick and a piece of wood. We would think they would consider child safety since I also confirmed the ages of the children when I made the booking. Our place (number 7) also leaked a lot. We had rain, and we had 4 places where it rained in. We left a day earlier and will not return in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 44

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 72 Service Road, Rietfontein, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64eec1cc7c0b80d1e632ac7e79e54954736557d34361cc01e2fd4fc48c00ffba779d20c58e5a079a57e93c734447f5fb29fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 4 5 1 3 72 Service Road Rietfontein 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.73425 27.917518

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang