Vygeboom Studio
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Hill en Grave Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Vygeboom Studio is 'n moderne oopplan-woonstel in 'n stil straat in Nieu-Bethesda, wat gaste gemaklike akkommodasie bied. Hierdie woonstel is ideaal vir gesinne of vriende wat oornagverblyf soek.
Die woonstel beskik oor 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n slaapkamer en 'n kombuisie, wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die ateljee is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n buitestort met warm en koue water.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe.
Buite onder die vyebome is 'n eetarea. Gaste het ook toegang tot 'n enorme, ouwêreldse tuin sowel as 'n uitkyktoring. Gratis WiFi en veilige parkering is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Sonkrag sal verseker dat die ligte en WiFi beskikbaar bly tydens kragonderbrekings.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Carla Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 140
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Corner of Hill en Grave Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Gaste dink Vygeboom Studio het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Hill en Grave Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang