Successfully reported
+17

Vygeboom Studio

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Hill en Grave Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Vygeboom Studio is 'n moderne oopplan-woonstel in 'n stil straat in Nieu-Bethesda, wat gaste gemaklike akkommodasie bied. Hierdie woonstel is ideaal vir gesinne of vriende wat oornagverblyf soek.

Die woonstel beskik oor 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n slaapkamer en 'n kombuisie, wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die ateljee is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n buitestort met warm en koue water.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe.

Buite onder die vyebome is 'n eetarea. Gaste het ook toegang tot 'n enorme, ouwêreldse tuin sowel as 'n uitkyktoring. Gratis WiFi en veilige parkering is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Sonkrag sal verseker dat die ligte en WiFi beskikbaar bly tydens kragonderbrekings.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Verwarmer
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Colette H
Gesin met tieners
5.0
Heerlik! Heerlike warm bed vir koue aande!
Jul 2025
Andre N
Saam met lewensmaat
5.0
Gebied besigtig. Oorbly was baie aangenaam gewees. Kan aanbeveel. Baie lekker oorgebly.
Mei 2025
Izak R
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gebly in die uiters keurige studio. Sal weer kom! Ja, dis 'n keurige plek in 'n pragtige eiendom. Als wat nodig is vir lafenis in hier...
Sien meer
Jan 2025
Anna-marie R
Saam met vriende
5.0
Ongelooflike karakter aan die dorp en blyplek. Sal mense aanbeveel om te gaan. Dit was 'n baie lekker netjiese skoon plek. Die koffie en beskuit was b...
Sien meer
Aug 2024
Beverley C
Gesin met tieners
5.0
Perfect stay - Has everything you need, beautiful, neat, safe and modern. Perfect accommodation for our overnight stay. It is neat, mod...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 140

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Corner of Hill en Grave Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink Vygeboom Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Hill en Grave Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37996b968c437d721a5f1442397b0e3bad12bfb84fe2e5438d19bc48df945094c38ad1c529e062fc4958b77b8b786a1c9753?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 Corner of Hill en Grave Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.864715911014 24.550804282001

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang