WabiSabi Bosveld Verblyf
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1404 Volstruis Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
WabiSabi Bosveld Verblyf bied knus selfsorgverblyf in die hartjie van die bosveld van Marlothpark. Dit is 'n wonderlike opsie vir gaste om van die gewoel van die stadslewe te ontsnap, aangesien hierdie huis ook 'n swembad het.
Dié verblyf bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die oorblywende 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Stort, wasbak en toilet is in albei badkamers beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Elke kamer het lugversorging, maar die gebruik daarvan is vooruit betaalbaar.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel. Daar 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met stroomdienste op die boonste verdieping. Gratis WiFi is beskikbaar.
Dié area lei na 'n groot uitkykdek met uitsigte oor die omliggende bosveld. Die onderste verdiepings lei na 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele, 'n vuurmaakplek en 'n lieflike swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anneline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1404 Volstruis Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink WabiSabi Bosveld Verblyf het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1404 Volstruis Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang