Successfully reported
+8

Waboomhuys

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vlei Farm, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Geleë in die skilderagtige Agter-Pakhuisvallei, 26 km vanaf Clanwilliam op pad na die historiese Wupperthal-dorpie, lê die Waboomhuys op De Pakhuys-plaas. Die plaas word besit deur die Kruger- en Botha-families en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir avontuur-entoesiaste en natuurliefhebbers.

Dié knus kothuis het slaapplek vir 3 gaste. Linne en handdoeke word voorsien. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed en beskik oor 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, oond en alle ander toebehore wat nodig is vir 'n gemaklike verblyf. Dit het 'n ruim leefarea met 'n kaggel en 'n lugversorger. Dit beskik oor 'n TV met plaaslike kanale en DStv-toegang. Gaste kan hul eie dekodeerder en slimkaart saambring.

Buite is daar braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad waarvan gaste gebruik kan maak. Doendinge in die area sluit rotsklim, voetslaan, bergfietsryroetes en nog baie meer in. Besienswaardighede sluit in San Rotskuns, ongelooflike Cederberg-rotsformasies, Wupperthal en die Biedouw-blomlande in blomseisoen.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Thys Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Vlei Farm, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vlei Farm, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7217bb2a4921b84c2d9eb9777be64d4669cf9f931ba3fe4e2a6ed5ebfb57fd7a58f6b32644d5ec5022593400ec6c07e1e26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 3 mense Vlei Farm Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.120596453205 19.05918189178
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang