Successfully reported

Wafra

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Anslin O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Onvergeetlik. Verskriklik baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Skoon, vriendelik en netjies. Pragtig en skoon. Ideaal geleë vir rustig wees, maar ook naby strand, Struisbaai en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie D
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Skoon, netjies en pragtig! Baie skoon en netjies! Ons het vreeslik lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
4.0
Sep 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lizaan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Heerlike wegbreek met mooi uitsigte. Ons het heerlik gebly, dankie. Elke aand gebraai op die balkon en elke aand en oggend gegroet met die pragtigste sonopkoms en ondergang. Eenheid was goed uitgerus met alles wat jy sal benodig by die see. Sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zenda I
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Perfect for the needs of our family. Would definitely stay there again. The cottage was warm and cosy. It had everything we needed. Peaceful and quiet. Excellent communication from you and the host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilana H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Baie dankie aan die eienaars en die webtuiste se groep. Ons het dit geniet. Alles was gerieflik en gemaklik, loopafstand na see en winkels. Skoon woonstel en puik diens van die eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abdullah D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Definitely going back. Was great. Definitely value for your money as the place is quite big. It's clean and you only need to bring your suitcase with.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun A
1 nag Saam met vriende
4.2
Mrt 2024

Dit was great. Beslis baie lekker gehad.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 148
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 148
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 148
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Wafra Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77763a910407e6b908a7508ee8630bbd88c1c87e284fadcdd601e0ac50ad8b6ac8a62dca5f6a08954084666e4c060ad884b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 148 per nag (plek vir 4) 48 5 1 5 6 Wafra Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.825023812115 20.007226829926
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang