Successfully reported
+16

Wafra

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 22 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Wafra Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 R1 148 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Wafra is geleë in L'Agulhas, 'n klein dorpie wat op die bekende landtong van Kaap Agulhas in die Wes-Kaap lê. Hierdie stuk kuslyn is wêreldbekend as die mees suidelike punt van Afrika, en die amptelike skeiding tussen die Atlantiese en Indiese Oseane.

Hierdie verblyf bied gaste die opsie van Wafra 6, 'n selfsorg-eenheid met 2 slaapkamers en sy eie privaat braaigeriewe. Wafra 6 het 'n kapasiteit van 5 gaste en het 'n volledige gesinsbadkamer.

Hierdie eenheid het 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof en oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is 'n oopplan-leef- en eetkamer in elke eenheid met 'n TV. Wafra 6 het WiFi en 'n slim-TV.

Besienswaardighede in die omgewing sluit in die De Hoop Natuurreservaat, Agulhas Nasionale Park, museums, die Kaap Agulhas Wynroete, verskeie getypoele en skeepswrakke wat van die kus af gesien kan word.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Anslin O
Saam met vriende
5.0
Onvergeetlik. Verskriklik baie lekker.
Jul 2025
Maureen N
Gesin met tieners
5.0
Skoon, vriendelik en netjies. Pragtig en skoon. Ideaal geleë vir rustig wees, maar ook naby strand, Struisbaai en winkels.
Des 2024
Melanie D
Saam met vriende
5.0
Skoon, netjies en pragtig! Baie skoon en netjies! Ons het vreeslik lekker gebly!
Nov 2024
Lizaan V
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike wegbreek met mooi uitsigte. Ons het heerlik gebly, dankie. Elke aand gebraai op die balkon en elke aand en oggend gegroet met die pragtigste ...
Sien meer
Sep 2024
Zenda I
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect for the needs of our family. Would definitely stay there again. The cottage was warm and cosy. It had everything we needed. Pea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 6 Wafra Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wafra het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 148
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 148
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 148
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Wafra Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77763a910407e6b908a7508ee8630bbd88c1c87e284fadcdd601e0ac50ad8b6ac8a62dca5f6a08954084666e4c060ad884b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 148 per nag (plek vir 4) 48 5 1 5 6 Wafra Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.825023812115 20.007226829926
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang