Wafra
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 22 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Wafra Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 350R1 148 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Wafra is geleë in L'Agulhas, 'n klein dorpie wat op die bekende landtong van Kaap Agulhas in die Wes-Kaap lê. Hierdie stuk kuslyn is wêreldbekend as die mees suidelike punt van Afrika, en die amptelike skeiding tussen die Atlantiese en Indiese Oseane.
Hierdie verblyf bied gaste die opsie van Wafra 6, 'n selfsorg-eenheid met 2 slaapkamers en sy eie privaat braaigeriewe. Wafra 6 het 'n kapasiteit van 5 gaste en het 'n volledige gesinsbadkamer.
Hierdie eenheid het 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof en oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is 'n oopplan-leef- en eetkamer in elke eenheid met 'n TV. Wafra 6 het WiFi en 'n slim-TV.
Besienswaardighede in die omgewing sluit in die De Hoop Natuurreservaat, Agulhas Nasionale Park, museums, die Kaap Agulhas Wynroete, verskeie getypoele en skeepswrakke wat van die kus af gesien kan word.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Amelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 6 Wafra Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Gaste dink Wafra het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Wafra Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang