Wag-n-Bietjie Akkommodasie
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 7 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Wag-'N-Bietjie Ave, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
-
Vanaf
R950R760 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Wag-n-Bietjie Akkommodasie bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n unieke en rustige omgewing in Clubview, Centurion. Alhoewel dit in die stad geleë is, bied die eiendom 'n rustige atmosfeer met baie bome, voëlgeluide en die gehuil van jakkalse in die nag.
Die verblyf is ideaal vir sakereisigers of gaste wat Centurion of Pretoria se middestad besoek.
Beide eenhede beskik oor 'n kombuisie toegerus met 'n lugbraaier, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid het 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, sowel as 'n privaat patio met 'n tafel, stoele en braaigeriewe.
Die TV in elke eenheid bied volledige DStv, Netflix, Disney Plus en Showmax-toegang. Gratis, onbeperkte hoëspoed-WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n volledig toegeruste tuisgimnasium, en wasgoedgeriewe is teen 'n bykomende koste beskikbaar. Veilige parkering word op die perseel voorsien.
Let asseblief daarop dat die ingang na beide eenhede slegs via 'n stel trappe bereik kan word.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Ankia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 38 Wag-'N-Bietjie Ave, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink Wag-n-Bietjie Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Wag-'N-Bietjie Ave, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang