Wagondrift Game Lodge & Spa
Kry 20% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 64 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moloto/ Rust-de-Winter Road, Cullinan, 0102, Gauteng
-
Vanaf
R900R720 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wagondrift Game Lodge & Spa het selfsorg-chalets, kothuise, kampeerplekke en karavaanstaanplekke. Dit is op 'n plaas in Cullinan geleë. Die lodge is 'n uur se ry vanaf Pretoria en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne vakansie.
Die chalets het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koninggrootte- of 2 enkelbeddens, 'n badkamer, 'n kombuisie en braaigeriewe. Die kothuise het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n koninggrootte- of 2 enkelbeddens, 'n badkamer, 'n kombuisie en braaigeriewe. Die gesinskothuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met koninggrootte-beddens, 'n solderkamer met 4 enkelbeddens, 'n badkamer, buitestort, 'n volledig toegeruste kombuis, sitarea en 'n lapa met braaigeriewe.
Die Trading Store en die H&H is die grootste eenhede en bied elk slaapplek aan 10 gaste. Dit beskik oor 5 slaapkamers 5 en suite-badkamers het, 'n volledig toegeruste kombuis en braaigeriewe. Die luukse tente het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koninggrootte- of 2 enkelbeddens, 'n badkamer, 'n kombuisie en braaigeriewe. Die karavaanstaanplekke het slaapplek vir 4 gaste. Elke perseel bied sy eie ablusieblok met 'n stort, kragpunte en 'n lapa en aparte braaigeriewe.
Daar is ook wildsoorte wat die plaas besoek, soos bokke, sebras en wildebeeste. Wagondrift Lodge is 30 minute vanaf Mystic Monkeys and Feathers Wildlife Park en 35 tot 40 minute se ry vanaf Cullinan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ms Muriel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 148
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Moloto/ Rust-de-Winter Road, Cullinan, 0102, Gauteng
- Gaste dink Wagondrift Game Lodge & Spa het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 64 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moloto/ Rust-de-Winter Road, Cullinan, 0102, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang