Successfully reported
+67

Wagyu Mountain Lodge

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ronwe Farm, Lustigan Road, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wagyu Mountain Lodge is geleë op 'n werkende Wagyu-beesplaas aan die voet van die Klein Drakensteinberg in die Paarl, in die pragtige Kaapse Wynlande, en bied gaste 'n romantiese wegbreek gepaard met 'n wonderlike kulinêre ervaring.

Verblyf word gebied in die Olive Lodge en die Rock Lodge wat deur welige olyfboorde omring word. Albei eenhede het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders elk en is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, sowel as 'n kinderbank vir 2 kinders en het 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, toilet en dubbelwasbak.

Gaste kan op die gemaklike rusbank ontspan en die kombuis is toegerus met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die glasdeure lei na die onderdakstoep wat buitemeubels het. Gaste het toegang tot gratis WiFi, braaigeriewe en 'n houtbrandbad, en kan ook die restaurant en deli op die perseel geniet. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cesca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Ronwe Farm, Lustigan Road, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wagyu Mountain Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 4 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ronwe Farm, Lustigan Road, Paarl, 7620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA733a98b039c4f5e9c0d25bec155f992dc180834f16dbd24b77759b5f3188494da8ca9e70a04b8f8211dcb3b65a64ea7d800d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Ronwe Farm Lustigan Road 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.760047073846 19.0016442754
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang