Successfully reported

Walking Tall Private Bush Retreat

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Christiaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit was 'n baie lekker wegbreek gewees en was 'n naweek wat ek nie sal vergeet. Ons het baie lekker gebly, was veilig en het tot laat gejucuzi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Rustig, netjies, ontspannend. Verblyf was ideaal en fantasties - baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Wonderlik. Baie goed geleë, sal enige tyd weer gaan. Baie beweging met diere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline J
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Will definitely be back. Excellent. Venue is superb. Facilities are great. So relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odette N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2024

Home away from home. Just perfect. Lovely place and beautiful surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bela A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Amazing. It was a great stay, very happy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Dit was 'n baie lekker ervaring. Ons het ons tydjie baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Divana S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2023

A wonderful place and close to the shops. Loved the place, the rooms were big enough, and the owner was very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariana Z
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2023

Ons kuier 100% geniet. Warm maar weet die weer sal so wees. Ons verblyf was 'n wonderlike gesinsbyeenkoms. Spasie vir almal, geriewe vir al ons mense uitstekend. Sal hierdie plek vir 'n groot aantal mense aanbeveel. Nogmaals dankie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Issie D
Kort verblyf
4.4
Aug 2023

Netjiese, maklik toeganklik vir ouer persone. Die diere het ons ouers se dag gemaak elke oggend en aand. Dit was absoluut wat ons nodig gehad het om te kon uitrus en van die daaglikse gejaag te vergeet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 785
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 785
per nag (plek vir 9)
Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 785
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karee Street 423, Marloth Park, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3bb2f9edb26a8e113206019940d51e9fccf0792a43d1426613c41328f280a969e1c4e0bbb1056c8daff92da3e9104de25ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 785 per nag (plek vir 9) 57 5 1 5 Karee Street 423 Marloth Park Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.379341459387 31.761034985285

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang