Successfully reported
+7

Walmer Haven Retreat

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 154 Water Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Walmer Haven Retreat is 'n bekoorlike eenheid met 'n privaat ingang, op die eienaar se perseel in die hartjie van Gqeberha (Port Elizabeth) se lieflike woonbuurt Walmer. Dit bied 'n ontspannende verblyf vir 'n enkelreisiger of paartjie, en is ideaal vir diegene wat die dorp besoek.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en is tussen welige groen en blomtuine. Dit het 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea, en suite-badkamer en 'n kombuisie. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Geriewe in die kamer sluit 'n TV, etenstafel en 'n kombuisie met 'n yskassie, lugbraaier, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe in.

Walmer Haven Retreat is naby plaaslike winkels en restaurante. Gaste kan ook 'n kort rit na Kings Beach geniet of die Settlers Park-natuurreservaat besoek, wat dit 'n rustige wegbreek van die stadsgewoel maak.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.1
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Daniel N
Saam met lewensmaat
5.0
Kamer was netjies en skoon en prys was goed. Sentrale ligging naby restaurante en nie ver see toe of mall toe nie. Area is veilig.
Sep 2025
Dries D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig stil area. Baie mooi en rustig, lekker bed.
Mei 2025
Belinda V
Saam met lewensmaat
5.0
Good. Everything was great except for the water pressure in the shower.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Jean D
Gesin met tieners
5.0
Relaxing stay in tranquil surroundings. The hosts were friendly and assisted me when I needed to start an extra 2 days. The accommodati...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Wendy M
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful. I was really impressed with the neatness and space, as well as the household appliances.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kyle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 154 Water Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Walmer Haven Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 154 Water Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA460372558399f50cf2c4c80b32dc881411912e5440f69868ad6cb7e3c7e8eade425aef821063cddd65e0563f291f7deb34c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 154 Water Road Walmer 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 11:00 -33.9804662 25.5770287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang