Walmer Heights Guest House
Beskrywing
Kamer 6 is die enigste kamer met sy eie privaat ingang! Apart van res van die kamers. Hy het n buite stort, skuifdeur open op n klein dek area met tafel en stoele. Met n uitsug oor die tuin Die kamer het n slim tv, lug versorger,yskassie, mikrogolf, ketel met koffie,tee en melk. Dit is perfek vir korporatiewe gaste wat nie deel van die res van die gaste wil wees nie. Daar is ook n lessenaar om by te werk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat die Jacuzzi nie beskikbaar is nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Besoekers word nie by die perseel toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat geen geraas na 22:00 toegelaat word nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die Suite het 'n lieflike dubbelbed met linne van die hoogste gehalte en 'n ruim en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n platskerm-TV , gratis WiFi, n yskassie en lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat die Jacuzzi nie beskikbaar is nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Besoekers word nie by die perseel toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat geen geraas na 22:00 toegelaat word nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié sonnige kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, ingeboude kaste met slaapplek vir 3 gaste. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Skuifdeure bied toegang na 'n dek met buitemeubels en sambrele. 'n Privaat, onderdakbraai-area met 'n patio bied uitsigte oor die tuin en swembad. Hout en eetgerei is beskikbaar. Die kamer het 'n deur wat van buite af sluit en gaste het 24 uur-toegang tot die kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat die Jacuzzi nie beskikbaar is nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Besoekers word nie by die perseel toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat geen geraas na 22:00 toegelaat word nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié unit beskik oor 2 vertrekke wat geskei word deur 'n muur. Die hoofslaapkamer het een dubbelbed, TV, ketel en skuifdeur wat lei na die tuin. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet; hoofingang; uitsig oor die swembad en kuierarea. Yskas,ketel, tv, wi-fi in unit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat die Jacuzzi nie beskikbaar is nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Besoekers word nie by die perseel toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat geen geraas na 22:00 toegelaat word nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dis die enigste slaap kamer wat binne in die huis. Dis n lieflike ruim kamer met n koninghin bed en n enkel bed Daar kan dus 3 mense slaap Kamer het n venster wat uitkyk op voor kant van die erf Daar is n smart tv, lugverkoeler, ketel met koffie, tee en melk Die badkamer is ruim met n stort, wasbak en toilet, n groot oopskuif venster
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat die Jacuzzi nie beskikbaar is nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Besoekers word nie by die perseel toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat geen geraas na 22:00 toegelaat word nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat die Jacuzzi nie beskikbaar is nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Besoekers word nie by die perseel toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat geen geraas na 22:00 toegelaat word nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 15 Gainsborough Crescent, Walmer Heights, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang