Walmer Manor Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 3rd Avenue, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Walmer Manor Guesthouse is in 'n luukse woonbuurt in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Gqeberha (Port Elizabeth) is langs Algoabaai se manjifieke kuslyn geleë en spog met die perfekte kombinasie van warm water en beskermde strande, aangevul deur 'n subtropiese klimaat.
Die gastehuis bied verblyf in 'n keuse van 5 gasteslaapkamers wat in die hoofhuis geleë is of 2 losstaande eenhede wat toegerus is vir basiese selfsorg. Al die eenhede beskik oor en suite-badkamers, 'n wasbak, lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan ook toegang tot WiFi, 'n gastesitkamer, eetarea, braaigeriewe en parkeerplek agter afstandbeheerde hekke geniet.
Besoekers aan Gqeberha (Port Elizabeth) kan blouvlagstrande, historiese geboue, natuurlike besienswaardighede en 'n oorvloed watersportgeleenthede verwag.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Khanya Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 32
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 16 3rd Avenue, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
- Gaste dink Walmer Manor Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 3rd Avenue, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang