Successfully reported
+45

Walmer Villiers Self-catering

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 175 Villiers Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Walmer Villiers Self-catering is ’n gastehuis in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth)m en is naby die Walmer Park Mall en die 6th Avenue Mall. Die lughawe is 2,5 km ver, en die pragtige Summerstrand is 7,5 km van Walmer Villiers Self-catering af.

Verblyf word gebied in 7 gaste-suites wat elk slaapplek aan 2 volwassenes bied en elke suite is individueel versier en gemeubileer. Elke kamer het lugversorging, ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die instansiegeriewe sluit ’n braai-area, pragtige swembad en veilige parkeerplek op die perseel in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Nomfundo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 175 Villiers Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
  • Gaste dink Walmer Villiers Self-catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 175 Villiers Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIBEaS94N0jRUN6L7j9P27X8dm8G5QdUWoF69C6r6PqrJ0JUY3y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 175 Villiers Road Walmer 6065 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.980937 25.590919

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang