Successfully reported
+15

3 Walter Street

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Walter Street, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 200 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

3 Walter Street is 'n selfsorghuis in Riebeek-Kasteel, een van die oudste dorpies in Suid-Afrika, en is sowat 80 km vanaf Kaapstad geleë. Die huis is na aan die dorp met restaurante, winkels, kunsgalerye en restaurante.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste en het 4 dubbelbedkamers, 4 en suite-badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, 'n oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 en die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoeparea wat oor die swembad en tuin uitkyk met die dorp en die berge van Riebeeck Kasteel in die agtergrond.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Driecus L
Besigheidsreis
5.0
Uitstekende verblyf - baie dankie vir die wonderlike ervaring. Ja, ek het werklik 'lekker' gebly! 3 Walter Street het al my verwagtinge oortref.
Aug 2025
Christine W
5.0
Lasting impression! Absolutely beautiful! The atmosphere in this home is filled with love and positive energy. The one who designed the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Danel S
Saam met lewensmaat
5.0
Beste plek in Riebeeck Kasteel. Ons het baie lekker gebly by 3 Walter Straat.
Des 2024
Penny S
Saam met vriende
5.0
Perfect breakaway in the heart of the Swartland! What a great stay! Thank you Clare, we loved our stay in your lovely home! Spacious, b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Prudence T
5.0
Relaxed quiet time. Safe, quaint town. Relaxed quality time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Clare Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 3 Walter Street, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Gaste dink 3 Walter Street het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 200
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 7 200
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Walter Street, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f792927c31b4325195e393b98f9f3d6e5afea658088b9581ac06b6ef36cc8652019bfcebd04d1b880f9215a401c93c37bd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 200 per nag, vir 8 mense 23 5 1 5 3 Walter Street Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.383679409278 18.89025274266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang