WaltzIn
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Moregloed Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
WaltzIn skuil in die hartjie van Kersbosstrand, 'n woonbuurt in Dwarskersbos, maklik bereikbaar vanaf die strand. Hierdie oulike woonstel is smaakvol gemeubileer en bied 'n rustige Weskus-toevlugsoord.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en het 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea, leefarea en kombuisie. Dit is ingerig met 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, oond, eetgerei en breekware. Gaste het toegang tot komplimentêre Wi-Fi sowel as 'n TV wat hulle kan gebruik om by hul private stroomrekeninge aan te meld.
WaltzIn bied die beste van twee wêrelde, net meters van 'n pragtige strand af en gerieflik geleë naby geriewe en besienswaardighede.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ronel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 10 Moregloed Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink WaltzIn het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Moregloed Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang