Successfully reported
+18

WaltzIn

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Moregloed Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

WaltzIn skuil in die hartjie van Kersbosstrand, 'n woonbuurt in Dwarskersbos, maklik bereikbaar vanaf die strand. Hierdie oulike woonstel is smaakvol gemeubileer en bied 'n rustige Weskus-toevlugsoord.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en het 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea, leefarea en kombuisie. Dit is ingerig met 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, oond, eetgerei en breekware. Gaste het toegang tot komplimentêre Wi-Fi sowel as 'n TV wat hulle kan gebruik om by hul private stroomrekeninge aan te meld.

WaltzIn bied die beste van twee wêrelde, net meters van 'n pragtige strand af en gerieflik geleë naby geriewe en besienswaardighede.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Isabel G
5.0
Netjies, toegerus, veilig. Waltzln is 'n pragtige, gerieflike, goed toegeruste blyplek. Ons sal dit beslis enige tyd aanbeveel.
Sep 2025
Dawid A
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik en pragtig. Lieflike skoon plek met 'n modern charm. Sal weer daar gaan bly.
Aug 2025
Elizna H
Gesin met tieners
5.0
Alles was perfek, self die weer was heerlik gewees. Ons het heerlik gekuier. Die huis was netjies en skoon. Het alles wat jy nodig het. Die gasvrou wa...
Sien meer
Apr 2025
Gerty L
Saam met vriende
5.0
Die verblyf was baie lekker en ons het dit geniet. Die plekkie was skoon en baie netjies. Daar is 4 enkelbeddens in die groot vertrek, maar 1 se matra...
Sien meer
Mrt 2025
Gilda L
Saam met lewensmaat
5.0
Oulik, skoon ideaal vir 2 mense. Baie mooi netjies - ideaal vir twee mense.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 10 Moregloed Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink WaltzIn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Moregloed Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8dce6e5bbbe4fb14fede80117eb58b76ef6d20cc42ca26da7bfa7a948943591fab682c472b13a32d43b5843ce67704d27af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 10 Moregloed Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.688740457916 18.238782323943
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang