Northam Wampex Guest House
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 239 Coal Street, Northam, 0360, Limpopo
- Vanaf R400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Northam Wampex Guest House bied gerieflike verblyf aan reisigers en kontrakteurs en is in Northam, Limpopo.
Elke kamer het gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamers het ook elkeen 'n TV en gratis WiFi. 'n Gemeenskaplike selfsorgkombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus is, is ook beskikbaar. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Nabygeleë aktiwiteite sluit voëlkyk, fietsry en voetslaan in. Gaste kan ook gaan inkopies doen. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
2.4/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 239 Coal Street, Northam, 0360, Limpopo
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 239 Coal Street, Northam, 0360, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang