Successfully reported

Wapad Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Lisa S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Everything we needed for a comfortable overnight stop including fresh milk. We loved our stay in this peaceful and charming accommodation. It had everything we needed and was excellent value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rob R
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Clean, comfortable, welcoming. A well presented delight, with little touches that made a difference. We were well received and enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Germaine J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig en lekker blyplek. Die plek is baie netjies en skoon. Ons het twee nagte oorgebly en baie lekker gebly. Ook geen bekommernis gehad oor veiligheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lovely. Lovely location. Clean rooms. Very pleasant hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dian K
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Ons het baie lekker geslaap. Die beddegoed en dekor is van die mooiste en die beste. Die gasvrou het koffie, tee, suiker en melk in die kamers vir ons gelaat met aankoms. Attention to detail perfect.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin O
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Ongelooflik. Ons het so lekker geslaap, en die warm kombers was definitief 'n wen. Hulle het ook soveel ekstra moeite gedoen om ons ontbyt vir ons vroeg reg te hê al was die kombuis nog nie oop nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dian K
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Die verblyf was baie aangenaam, lekker. Wapad se dekor is baie mooi en modern. Die beddens en beddegoed is vyfster hotelgehalte. Die gasvrou is baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonette H
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

We were 2 couples and had 2 rooms next to each other with a huge stoep. What a beautiful little oasis with very friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Een van die beste plekke om te bly in Nieuwoudville. Alles was in orde, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilette
Wapad Gastehuis
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Hoop julle en die kinders het die blomme geniet!

Colin H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Heerlik rustig en baie ontspanne. Werklik 'n pragtige plek. Baie vriendelike gasheer wat na ons gekyk het. Ontbyt was heerlik en ons het heerlik gekuier in die aand met 'n braai en groen gras.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marilette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommedaris Street, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2b7bfdae8d5acf6bdc0d93383156fc1f276f9438e6636a4c82b21317b22f08744cc3a66042ed6aca982e44fcdbab0e9b3c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 Drommedaris Street Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -31.378567679213 19.103923792448
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang