Successfully reported
+22

Warnadoone 134

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Ashwell Road, Unit 134 Warnadoone Flats, Warner Beach, 4140, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Warnadoone 134 is 'n selfsorgwoonstel in 'n woonstelgebou oorkant die strand in Warner Beach, in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal. Hierdie eenheid is die ideale verblyf vir 'n gesin wat maklike toegang tot die strand wil hê.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die knus leefarea is ingerig met 'n slaapbank, gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en direkte toegang tot die strand oorkant die straat. Hierdie eiendom is naby plaaslike winkels en restaurante.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Elize F
Saam met vriende
5.0
Netjiese eenheid. Sal beslis weer daar tuis gaan. Netjies. Alhoewel ons minimum in die woonstel was, was dit 'n plesier om die vensters oop te maak en...
Sien meer
Jul 2025
( J.p.) Nonnie D
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlik. Dit was voorwaar heerlik. Alles wat julle aangebied het, was daar. Baie dankie.
Mrt 2025
Malcolm N
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. Great, clean, safe. Well maintained beach.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Genni B
Gesin met klein kinders
5.0
An unforgettable experience, I will come back again and again. Absolutely beautiful, my husband is disabled and has no legs, this was t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Stephan G
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gerus. Dit was baie lekker en die uitsig was fantasties. Baie dankie vir julle diens.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Talana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 8 Ashwell Road, Unit 134 Warnadoone Flats, Warner Beach, 4140, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Warnadoone 134 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Ashwell Road, Unit 134 Warnadoone Flats, Warner Beach, 4140, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e9648e9f3d9961ba0110b9fcc3748a87b440aee6b5c82f09ff2eea725353fa69d1bb060b04db3177c63ca652adabd627073?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 8 Ashwell Road Unit 134 Warnadoone Flats 4140 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.079004767694 30.870677926372

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang