Successfully reported
+28

Johannie's Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Panorama Road, Panorama, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Johannie's Place is 'n selfsorgvakansiehuis in Panorama. Dit is sentraal geleë en bied gaste maklike toegang tot die Kaapse Wynlande, Kaapstad Internasionale Lughawe, Clifton Beach en Blouberg Beach. Dit is die ideale vakansiehuis vir 'n groot gesin of groep vriende wat kwaliteit oornagverblyf wil hê, met 'n tikkie huis.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir tot 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 5 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die derde slaapkamer het ook 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede, vierde en vyfde slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en elkeen beskik oor 'n en suite-badkamer met slegs 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 2 yskas-vrieskaste, 'n gasstoof, 'n dubbeloond, 'n broodrooster, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met stoele, en die leefarea is ingerig met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is ook 'n eetkamer en beide 'n pooltafel en tennistafel. Die huis het ook 'n binne- en buitebraai-area, en die ruim agterplaas het 'n omheinde tuin en 'n privaat swembad. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 6 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Ligging

  • 25 Panorama Road, Panorama, 7500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Panorama Road, Panorama, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb194b83439cccaa843ba91e526673808a420c9443e5e9bf2d3d37a623265742dc1cec8639fcefd6161eae35e70b026f8f490?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10) 25 Panorama Road Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.878446208406 18.567501097598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang