Warrens Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Mill Road, Hillcrest, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 780 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Warrens Guest House is 'n bekoorlike instansie in die rustige gehuggie Hillcrest in KwaZulu-Natal.
Die verblyf beskik oor 6 dubbelkamers, 1 driepersoonskamer en 2 kothuise. Die dubbelkamers is toegerus met óf 'n koninggrootte-bed óf 'n koningingrootte-bed en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad en stort. Die driepersoonskamer is 'n losstaande eenheid wat toegerus is met 'n koninggrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die Dover-kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die slaapkamer op die boonste verdieping is ingerig met 1 enkelbed en 'n dubbelbed, terwyl die slaapkamer op die onderste verdieping 'n koninggrootte-bed het. Die badkamer is toegerus met 'n stort.
Die Dorset-kothuis het slaapplek vir 4 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.
Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, binnenshuise kaggel, swembad, Nags Head Honesty Bar en The Yellowwood Dining Room in. Gaste het toegang tot gratis WiFi asook veilige parkeerplek. ’n Nagbestuurder is ook aan diens.
Warrens Guest House is sentraal na die sakekern en hoofwegroetes geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Nigel & Sue Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 15 Mill Road, Hillcrest, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Warrens Guest House het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Mill Road, Hillcrest, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang