Warthogs Bush Lodge
Beskrywing
Hierdie chalet is geskik vir 2 gaste en is gemeubileer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, semi-buitestort, toilet en wasbak. Die chalets is gemaklik gemeubileer en sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en opwasgeriewe in. Die chalet het 'n patio en sy eie privaat ingang. Daar is geen TV's in die chalets nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let daarop daar nie TV's in die kamers is nie.
Gaste moet die volle bedrag vooraf betaal, aangesien daar geen betaalgeriewe by Warthogs is nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Doornspruit Road, Off the R560, Magaliesberg, 1791, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang