Successfully reported
+68

Waterberg Game Park

  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Sondagsloop and Sukses, Farm Weltevreden, Melkrivier, 0699, Limpopo
  • Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die oord is geleë in 'n pragtige 450-hektaar wildpark, wat wildliefhebbers uitstekende wildbesigtiging en voëlkyk bied. Jy hoef nie die oord te verlaat om sebras, kameelperde, 10 spesies wildsbokke en kleinwild te sien nie. Van die 600 voëlspesies wat in die provinsie aangeteken is, is 420 woonagtig by hierdie oord.

Verblyf word aangebied in 'n verskeidenheid selfsorg-chalets. Die eenslaapkamerwoonstel met patio kan 2 volwassenes, 2 kinders onder die ouderdom van 13 en 1 baba onder die ouderdom van 2 in 'n bababedjie akkommodeer. Dit bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte bed en 2 enkelslaapbanke geskik vir kinders in die sitkamer. Die tweeslaapkamerwoonstel met patio kan 4 volwassenes, 2 kinders onder die ouderdom van 13 en 1 baba onder die ouderdom van 2 in 'n bababedjie akkommodeer. Dit bestaan uit 2 slaapkamers, een met 'n koningingrootte bed en die ander met 2 enkelbeddens, sowel as 2 enkelslaapbanke geskik vir kinders in die sitkamer. Die Luukse Chalet met Drie Slaapkamers en 'n Plonspoel bied slaapplek vir 6 gaste en 1 baba onder die ouderdom van 2 in 'n bababedjie. Dit bestaan uit 3 slaapkamers, een met 'n koningingrootte bed en die ander twee slaapkamers met 2 enkelbeddens in elk.

Elke chalet beskik oor 2 badkamers met 'n stort in elk, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en 'n privaat patio met braaigeriewe. Die chalets word daagliks skoongemaak, behalwe vir Sondae en openbare vakansiedae.

Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit in voëlkyk, swem en bergfietsry.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.8
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beekman Holidays Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 561

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Corner of Sondagsloop and Sukses, Farm Weltevreden, Melkrivier, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Waterberg Game Park het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Sondagsloop and Sukses, Farm Weltevreden, Melkrivier, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea1789db048c5c31bbf6c8a6a9e4dc6eafb6ec3765c8a2ea269193e5a760c726f1453f600ef33b00f6a8564967ef493c6973?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Corner of Sondagsloop and Sukses Farm Weltevreden 0699 Limpopo 021 201 8901 15:00-16:00 10:00 -24.114132530125 28.388486509323
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang