Successfully reported
+100

Waterfall City Guest Lodge

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Ryan Lane, Buccleuch, Sandton, 2090, Gauteng
  • Vanaf R1 350 R1 215 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Waterfall City Guest Lodge bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in die hartjie van Sandton, naby die Mall of Africa, Sandton City, Kyalami-renbaan en Monte Casino, wat dit 'n ideale opsie maak vir sakereisigers of vakansiegangers.

Dié eiendom beskik oor 5 goed ingerigte eenhede, elk met 'n privaat ingang. Die eenhede kan tot 2 volwassenes en 1 kind akkommodeer en sluit gemaklike beddens en en suite-badkamers met 'n stort in. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke eenheid spog met 'n goed toegeruste kombuis, sitkamer en eetarea. Vir vermaak is 'n slim-TV met Netflix, Prime Video, YouTube, Apple TV en gratis WiFi in elke eenheid beskikbaar.

Gaste kan ook die gemeenskaplike swembad, braai-areas en rustige versorgde tuin geniet. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar, met 24-uur sekuriteitsreaksie, kringtelevisie, elektriese heining en alarms. Die eiendom is gerieflik naby eksklusiewe winkelsentrums, restaurante, gimnasiums, dag-spa's, gholfbane, kantoorparke geleë en bied toegang tot al die hoofweë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jay Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 4 Ryan Lane, Buccleuch, Sandton, 2090, Gauteng
  • Gaste dink Waterfall City Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 215
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 215
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 215
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Ryan Lane, Buccleuch, Sandton, 2090, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd5d5887f1c11b872cc079971449d9db91b6a20bcb9b5e7039c1d09b957a02af8a6db7d4bfda77d2ca65a84f32a948e9bdcc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 215 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 4 Ryan Lane Buccleuch 2090 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.04837733918 28.1020883902
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang