Waterfall Safari Lodge
Beskrywing
Elke tent bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 2 enkelbeddens. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n staande waaier en 'n yskassie. Stort, wasbakke en toilette is beskikbaar in die gemeenskaplike badkamers. Daar is braaigeriewe by die tente. Let asseblief daarop dat die tente nie toegerus is met enige eetgerei of breekware nie, en geen handdoeke nie. Bring asseblief jou eie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
'n Sleutel-/breekskadedeposito van R500.00 per eenheid word vereis. 
Dit is terugbetaalbaar een week na uitklok. 
Geen handdoeke word voorsien nie – gaste word vriendelik versoek om hul eie saam te bring.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Elke houthuisie het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n kaggel, 'n TV en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, eetgerei en breekgoed, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
'n Sleutel-/breekskadedeposito van R500.00 per eenheid word vereis. 
Dit is terugbetaalbaar een week na uitklok. 
Geen handdoeke word voorsien nie – gaste word vriendelik versoek om hul eie saam te bring.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Elke houthuisie het lugversorging en bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die 1 slaapkamer het 'n dubbelbed en die 2de slaapkamer het 2 enkelbeddens. Ander geriewe sluit 'n kaggel, 'n TV en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, eetgerei en breekgoed, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
'n Sleutel-/breekskadedeposito van R500.00 per eenheid word vereis. 
Dit is terugbetaalbaar een week na uitklok. 
Geen handdoeke word voorsien nie – gaste word vriendelik versoek om hul eie saam te bring.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: HC6H+MM6, 4 km from Vakansiedorp, 1080, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang