Waterford Manor
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R103, Waterford Manor, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Waterford Manor is op 'n skilderagtige en rustige perseel van 10 hektaar langs die Mooirivier, buite Rosetta in die Middellande van KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na ontspanning in die natuur en 'n wegbreek van die stadsgewoel.
Verblyf word gebied in 5 pragtige kothuise, sommige kothuise is vir selfsorg toegerus. Elke kothuis het 'n privaat ingang, stoep, gemaklike beddens, skoon linne, TV's met DStv, yskassies en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n Lapa met 'n dek, veilige parkeerplek en WiFi. Hierdie verblyf is naby plaaslike winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Christina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R103, Waterford Manor, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Waterford Manor het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R103, Waterford Manor, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang