Successfully reported

Waterfront Apartment 14

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Samantha P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker, veilig, skoon en netjies, die host was fantasties. Die plekkie was baie mooi en in 'n veilige ligging. Ons is dankbaar dat hulle ons op so kort kennisgewing gehelp het (die plekkie wat ons heel eerste gebook het, het ons dadelik ongemaklik laat voel, en na van die inwoners ons gewaarsku het van wat aangaan in die area, het ons soos blits 'n nuwe plekkie gesoek), siende dit was verskriklik besig met al die toeriste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lovely. Lovely place, the owner was super friendly and showed us the SkyBar - a lovely place to get an overview of Hermanus! Situated in the middle of the town above some lovely restaurants!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelf H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Onvergeetlike kuier. Uitstekende ligging. By verskeie goeie restaurante en kuierplekke. Verblyf-eenheid baie netjies en skoon en beskik oor alles wat benodig word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bets S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie vriendelike diens, heerlike blyplek en baie gerieflike ligging. Heerlike gekuier en alles was binne loopafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Karien Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 104 Main Road, Village Square, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b46d54d71c406f1fa1db48239c6f9d1a24479b0ce90a64d1cf9c075380b8a4e7acad196934e5268596502dc608181fd2432?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 104 Main Road Village Square 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4195013 19.2430021
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang