Waterfront Ateljee 5
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 104 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Waterfront Ateljee 5 is in Hermanus en bied knus en bekoorlike verblyf aan 2 gaste.
Die oopplan-ateljeewoonstel het 'n gemaklike koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eenplaatinduksiestoof, broodrooster, Nespresso-masjien, ketel en alle nodige eetgerei en breekware toegerus. Daar is twee gemakstoele en 'n TV met Netflix en YouTube. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike plonspoel op die dak met 'n 360°-uitsig oor die see. WiFi is beskikbaar.
Waterfront Ateljee 5 is stapafstand vanaf gewilde restaurante, koffiewinkels, roomyswinkels, winkels, museums en besienswaardighede. Hier kan gaste heerlik in die hartjie van Hermanus bly.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Gianni Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 18
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 104 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Waterfront Ateljee 5 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 104 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang