Successfully reported

Waterfront Cottage B3

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.7
Johann D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2025

Sal aanbeveel vir groot gesin. Het baie lekker gebly. Goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wouter T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2025

Lekker huisie by die see. Was heel lekker. Die uitsig op die foto's is nie daar nie aangesien daar konstruksiewerk besig is. Hulle moet dalk in die toekoms laat weet dat die uitsig gaan verdwyn. Paar ligte wat nie werk nie. En 'n paar klein goedjies wat nie werk nie (wear and tear). Maar oor die algemeen 'n baie lekker plek, veilig en naby die see. Naby die mall so kan lekker stap om iets te gaan doen. Lekker plek om te braai en alles wat nodig is om lekker te bly. Was ook goed gehelp deur Perfect Stay se mense met vrae en 'n issue wat ek gehad het, so die diens was nie sleg nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2025

Pragtig, gerieflik en goed geplaas. Die blyplek voldoen aan alle verwagtinge en is goed geleë. WiFi het goed gewerk. Plek is modern en gerieflik. Navrae oor "kom julle nog" is egter verwarrend en skep twyfel, veral nadat dit vol betaal is. Kommunikasie is swak weens beperkte ontvangs en strek tot verdere twyfel of die blyplek reg is.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Perfectstay Geverifieer

Eiendomme 94

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Albatross and Tsavorite Street, Swakopmund, Namibia, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA994b6141debf1b28d88acce2eee0379d72b20d0801f132005afba53dc36088d4868833654f50e1dac13c7671b643c26f32c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 Corner of Albatross and Tsavorite Street Swakopmund Erongo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -22.643871212906 14.526633787658

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang