Successfully reported

Waterfront

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Annekie F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Rustig. Baie rustig, het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Baie lekker gebly. Goed geleë en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Excellent spot for a few days. Drika made us very welcome and often offered us whatever assistance we needed. The kitchen is small if you want to self-cater for 6 people, but otherwise, the accommodation was well appointed and comfortable. Great views and outdoor patios.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Rustig naby see en asemrowende sonsak. Ja, uitstaande ligging en gerieflike stapafstand van die see. Opsie om addisionele eenheid ook direk langsaan te huur op onderste vlak. Eienaar is onafhanklik op boonste eenheid van onder twee moontlike eenhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Lieflike verblyf naby aan alles. Baie lekker gebly, baie rustig en veilig met 'n mooi uitsig oor die see en naby die beach. Lieflike gasvrou en naby aan die dorp en trou venues. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dennis C
1 nag Gesin met tieners
4.6
Okt 2025

Ontspannend. Baie lekker gekuier met familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Vera V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Home away from home with a perfect view. Dit was heerlik, net te kort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Drika
Waterfront
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien!

Alicia S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Dit was so lekker en onspannend. Ons was 4 gaste wat heerlik gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Drika
Waterfront
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien!

Tiaan T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Awesome! Awesome stay, loved the sea view and easy access to the beach. Lovely place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Drika
Waterfront
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien!

Elmarie B
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Gerieflike verblyf naby die see. Ons het vinnige oornagplek gesoek omdat ons Bird Island besoek het vir bruinmalgas. Alles was netjies en skoon en hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Drika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Jasus Lalandi Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ec23584fc0da7aa4263cf7b429b1a37544c632af7bf23e849bb023d27580bf2db2742eb0adca45013d81b2b8e12fe00cf9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 19 Jasus Lalandi Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.107495185765 18.304369364431
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang