Waterfront Guest House
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterfront Guest House, 215 Kalossie Street, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
- Vanaf R1 471 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kom ervaar die rustigheid van die Karoo op die Vanderkloofdam se oewer by die Waterfront Boutique Hotel. Die Waterfront Boutique Hotel bied gerieflike B&B-verblyf en is ideaal vir bootvakansies, vakansiegangers of sakereisigers.
Die hotel bied verblyf in 3 luukse suites en 1 Executive-suite. Die luukse suites het koningingrootte-beddens en die Executive-suite het 'n koninggrootte-bed. Elke suite het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Geriewe en aktiwiteite op die perseel sluit 'n braai-area, kajakvaarte vir die somer, wasgoedgeriewe, satelliet-TV, 'n TV-kamer met 'n ruim sitarea, 'n ten volle toegeruste kombuis, en uitstekende uitsigte oor die dam, terwyl gaste ontbyt in die eetkamer of op die stoep geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lizel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 128
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Waterfront Guest House, 215 Kalossie Street, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
- Gaste dink Waterfront Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterfront Guest House, 215 Kalossie Street, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang