Successfully reported

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 198 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Duncan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Absolute hidden gem, conveniently situated close to Zah. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Thank you! We’re glad you enjoyed your stay and loved our location. Seeing the stars is definitely one of the perks of being here! Kind regards,

Herman T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker gerus. Akkommodasie was skoon en netjies en parkering veilig. Dit is in 'n veilige deel van die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele D
1 nag
5.0
Okt 2025

Gemaklik, gerieflik en veilig. My verblyf by Waterhouse is elke keer ongelooflik lekker, die atmosfeer is rustig en kalm, en ek vergeet ek is in die besige stad. Die kamers is mooi, skoon en gerieflik, en die diens is vriendelik en vinnig. Die sekuriteit het selfs buite saam met my gewag vir my Mr. Delivery sodat ek nie in gevaar is nie (dit was so dierbaar).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer! Ons waardeer dit opreg dat jy jou ervaring by Waterhouse Guest Lodge so beskryf. Dit maak ons baie bly om te hoor dat jy die atmosfeer, geriewe en sekuriteit so waardeer. Ons sien uit daarna om jou weer binnekort by ons te verwelkom!

Lizette K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Friendly and clean. We enjoyed our stay. Friendly manager and the unit was clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Thank you so much for your kind feedback! We’re delighted to hear you enjoyed your stay and that you found the unit clean and welcoming. It was a pleasure hosting you, and we hope to welcome you back soon.

Annamarie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Home away from home. Gerieflik en netjies en loopafstand van Suid-Afrikaanse hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Baie dankie vir u mooi terugvoer! Ons is bly om te hoor dat u by ons soos tuis voel en dat u die ligging en gerief waardeer. Ons sien uit daarna om u weer by Waterhouse Guest Lodge te verwelkom.

Jaco E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Heerlike oornag verblyf. Een nag verblyf vir hospitaal besoek was baie aangenaam met hierdie heerlike verblyf. Pragtige area en tuin en baie vriendelike diens. Alles was netjies en skoon. Sal definitief weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Baie dankie vir u wonderlike terugvoer! Ons is bly om te hoor dat u verblyf aangenaam was en dat u die tuin, diens en netheid waardeer het. Ons sien uit daarna om u weer by Waterhouse Guest Lodge te verwelkom.

Bok E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sal aanbeveel vir ZA hospitaal en Groenkloof hospitaal vir pasiënte om oortbly. Dit was nou vir jou die moeite werd. Gasvry, skoon, stil, al is dit net oorkant die ZA hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Baie dankie vir die mooi woorde en aanbeveling! Ons waardeer dit opreg en is bly om te hoor dat jy jou tyd by ons geniet het.

Schalk S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Baie lekker gewees. Baie dankie. Baie lekker gewees. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Baie dankie vir die mooie terugvoer — ek’s bly julle het dit geniet! Hoop om julle gou weer by ons te verwelkom.

Nadia V
1 nag
5.0
Sep 2025

Aangenaam. Was mooi skoon, vriendelik ontvang en veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Ruim verblyf, alles was wonderlik, dankie. Baie dankie, alles was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Baie dankie vir jou terugvoer! Ons is bly om te hoor dat jy jou verblyf by ons geniet het. Dit sal ons plesier wees om jou weer te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 357

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 230 and 236 Bourke Street, Muckleneuk, Pretoria, 2000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9351608ddd381ba7a159b0eb77bd15486cd640b335ca68a0b4ae3e695b48f5a72066e1a018da11303e91f6cd77d6552ea74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 198 5 1 5 230 and 236 Bourke Street Muckleneuk 2000 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.761165229559 28.206847608089

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang