Waterkant 2
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Waterkant Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 445 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Waterkant 2 bied asemrowende verblyf op die strand stapafstand vanaf Jeffreysbaai se wêreldbekende branderplankryplekke.
Twee akkommodasie-eenhede is beskikbaar, naamlik: Alpha, met slaapplek vir 6 en 3 slaapkamers, en 2 badkamers en Omega, met slaapplek vir 4 of 5 en het twee slaapkamers en 1 badkamer.
Die twee volledig toegeruste selfsorgwoonstelle akkommodeer gerieflik tot elf mense. Die ontspanne oopplan-ontwerp dien as 'n konstante herinnering dat jy met vakansie is. Branders wat 50 m van die voordeur af klap, sê vir jou dis 'n seevakansie. Gaan visvang, branderplankry of sonbaai met die nippertjie van 'n strandhoed of steek bloot 'n vuur aan en skop terug by die buitebraai wat voorsien word. Ander kookgeriewe sluit 'n gasstoof, klein konveksie-oond en mikrogolfoond in. Alle beddegoed, handdoeke, eetgerei en breekware word voorsien.
DStv, warmkol-Wi-Fi en veilige parkeerplek van die straat af is ingesluit. Neem asseblief kennis dat daar 26 trappe is wat lei na die Alpha-eenheid op die onderste vlak en dit kan uitdagend wees vir bejaardes. Omega op die boonste vlak is 'n dupleksontwerp en daar is 'n trap tussen die sitkamer/kombuisarea en die slaapkamers.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
letje Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 108
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 2 Waterkant Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Waterkant 2 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Waterkant Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang