Successfully reported

Waterkloof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Grant M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Asemrowend. Was fantasties, alles wat jy nodig het, is beskikbaar. Die fasiliteite is beter as adverteer en die stilte is oorweldigend. Sal aanbeveel. Die pad is bietjie rof met sinkplaat, maar in die einde is dit die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Highly recommended, stay more than 1 night. I have not stayed at a more amazing and huge place like this since 20 years ago in the Waterberg. Absolutely stunning - you arrive and 30 minutes later you feel completely relaxed with water and mountains surrounding you. Make a fire and wait until the night sky is white with stars. Compared to in town, it's really worth the bit of gravel road - just take it easy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucille W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

An oasis! Sublime, a must see!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico-Jan F
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Fantasties. Het verwagting oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Llem J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Heerlike oppie plaas in die bos verblyf vir klein en groot groepe. Heerlik gebly, groot huis met alles wat nodig is en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dwain R
1 nag
5.0
Apr 2025

Sal dit enige tyd aanbeveel om by Waterkloof 'n draai te maak. Dit bly 'n plek wat 'n aangename verrassing was met die ligging aan die voet van die berge. Die plek is mooi in die dag en mooi in die nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zack E
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2025

Kan aanbeveel. Baie goed toegerus, lekker gebly. Ons kan dit aanbeveel. Let wel daarop dat die pad soontoe nie die ideale pad vir 'n sedan sal wees nie. Die bovertrek ("loft"), word wel warm (en waarskynlik koud) en is bietjie klein vir groot mense. Die ander slaapplekke is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Steve V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker gebly en alles is puik! Wonderlike plek. Waarskynlik die beste-toegeruste plek waar ons nog gebly het. Heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmi D
1 nag
5.0
Mrt 2024

Rustige, stil plaas langs water. Die enigste uitdaging vir ander besoekers mag dalk die grondpad wees tot by die plaas. Dele is erg sinkplaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meindert B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Salige rustigheid in die Karoo klowe. Waterkloof is 'n besonderse oase. Met 'n uitsig oor 'n dam en die geluid van watervoëls, kan jy nie glo jy is in die Karoo nie. Ons is met opregte gasvryheid ontvang en het ons kuier baie geniet. Wees net bewus dat daar 'n stuk grondpad is wat ek nie graag met 'n gewone platkar sou wou ry nie. Dit was erg sinkplaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkloof, Aberdeen, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc70e0fd0589325f5c3f334470feccb019c8496d8cecfd5099c58f6bfc588fd272b0bceba9a01319c79f1cfbbeae6b131a6fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 8 mense 14 5 1 5 Waterkloof Aberdeen 6270 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.365512496358 23.927569200404
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang