Successfully reported

Waterkloof Guesthouse

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Goed

Netheid
3.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Riaan K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Netjies, rustig en lekker by Waterkloof Guesthouse. Het al 'n vorige keer ook hier gebly en het al reeds weer 'n toekomstige bespreking gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie sentraal. Ons het daar gebly vir 'n troue. Sal dit aanbeveel. Die gastehuis is baie sentraal. Ons het daar gebly vir 'n troue, en geen probleme ondervind nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette R
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Gehalte diens. Baie lekker gebly, dit was stil met geen geraas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2025

Goed, net nie heeltemal 5 ster nie. Oorwegend goed, maar infrastruktuur oud by eenhede 18 tot 28. DStv net 3 kanale. Klientediens baie goed. Kos baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rolette D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2025

Heerlik oorgeslaap. Ons bly altyd baie lekker oor by Waterkloof Gastehuis. Kyk net asb., ons kamer se TV wou nie werk nie, dit lyk of daar 'n verkeerde kontrole was (kamer 5).

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dalene C
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2025

Aangenaam, tog het ons beter verwagtinge gehad. Die gastehuis se ligging was perfek. Baie skoon en gemaklike kamers. Ons het, sonder dat ons geweet het, ontbyt gehad. Die spyskaart het my werklik beïndruk. Die opset is regtig mooi. Maar die gastehuis kort daardie bietjie meer aandag, attention to detail. Dis dalk nie iets wat ander mense sal pla nie, maar die stortkop spuit die hele vlak vol, die gordyntjie in die stort hang soos 'n eensame stukkie lap wat nou maar saam met elke gas stort. Die stort se dak kort ook liefde en aandag. Die gordyne is uitgehak by die reëling. Die afstandbeheer (daar was 3) se batterye is almal pap. Ek kan sien dat hierdie gastehuis 'n juweel kan wees en ek sal weer daar bly, maar hulle sal bietjie moet opknap werk doen en vernuwe.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan K
1 nag Gesin met tieners
0.0
Feb 2025

Netjies en waarde vir geld. Sal verseker weer by Waterkloof Gastehuis bly.

Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Baie lekker. Was baie lekker en almal vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette W
1 nag
4.6
Sep 2024

Very friendly staff and convenient area. Very comfortable stay for any events in Pretoria.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Blanche Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 445 Albert Street, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPpjgj0w0BTdEmr2eELmyr9utjv07nuq5JZvCyQWfL1u30x48De?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 23 5 1 4 445 Albert Street Waterkloof 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.778589305594 28.252194720238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang