Successfully reported
+13

Waters Edge

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 158 Amsterdamhoek Road, Amsterdamhoek, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Waters Edge is geleë op die oewer van die Swartkopsriviermond, in die skilderagtige dorpie Amsterdamhoek, Blouwaterbaai, Gqeberha (Port Elizabeth), met asemrowende uitsigte oor die rivier, die helderblou oseaan en die pragtige stadsliggies in die nag.

Waters Edge bied 2 luukse slaapkamers en 2 badkamers met 'n bad en/of stort in elk. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die smaakvol gemeubileerde sitkamer met 'n leersuite en eetarea met 'n agtsitplek eikehoutsuite lei na die konservatorium vanwaar jy panoramiese uitsigte oor die rivier, sonsondergang, stadsliggies en die see het. Ons kombuis is volledig toegerus met 'n dubbeldeur-yskas, ysmaker, 'n mikrogolfoond, wasmasjien, en 'n oond en gasstoof.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Julie Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 55

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 158 Amsterdamhoek Road, Amsterdamhoek, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Gaste dink Waters Edge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 158 Amsterdamhoek Road, Amsterdamhoek, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyNmE4NTk5LWU5MDItNGM1MC1hMGU4LTU2MjBhMzdmNmRmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 158 Amsterdamhoek Road Amsterdamhoek 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.861970202905 25.628002882004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang